, ,

Die ‘Naak Hanger’ Ontwerp

R839.00

Naak het in 2020 vir meisies die geleentheid gegee om hul eie mode ontwerpe tot lewe te bring deur Die Naak Hanger Toekenings.

Julle as die publiek het vir julle gunsteling ontwerp gestem waarna Naak die ontwerp vervaardig het.

“Die rokkie is so veelsydig vir beide somer en winter. Hierdie uitrusting perfek vir kerk, ‘n troue, ‘n kombuistee, “date night” of sommer net ‘n middagete saam met vriendinne. Dit pas ook so mooi in by Naak se styl!” – Maryke van der Walt, wenner van die Toekenning.

 

Kies ons gratis ‘nommerpas’ opsie indien jy wil hê dat ons die rokkie spesiaal, op jou mates vir jou maak. Ons gradueer die patroon spesiaal volgens jou mates en liggaamsbou, sodat die rokkie nie net in proporsie bly nie, maar ook perfek pas! 

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R279.67 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), CUSTOM

Kleur

Room kleurig met blomme, Swart

Shopping Cart