Die Marciel Bloes

R557.00

Marciel Hopkins, internasionale model, aktrise en nuwe aanbieder van Boer soek ‘n vrou 2020, pronk vanjaar op stel in ‘n Naak nommertjie.

Nadat ons vir haar ‘n soortgelyke bloes ontwerp het vir haar eerste seisoen van Boer soek ‘n vrou, het ons besluit om dit in kortmou ook te doen.

Die pof moutjies is tog so eien aan ons handelsmerk en die gepunte boordjie skep ‘n statige en professionele voorkoms wat die bloes lekker veelsydig maak.

Die bloes is beskikbaar in wit en swart.

*Die Dassie moet apart gekoop word.

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

Clear
SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Kleur

Swart, Wit

Shopping Cart