Skoonsus

R519.00

Ons almal hou van ons skoonsus, net so sal jy mal wees oor hierdie bloes!

Met liefde uit die oudedoos, bring ons vir jou ‘n tydlose ontwerp vir somer!

Die swart katoen bloes lê behoorlik klem op ons bekende pof skouertjies en met die simmetriese neklyn skep ons die perfekte tydlose voorkoms.

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

Deprecated: Function WC_Product::get_price_including_tax is deprecated since version 3.0! Use wc_get_price_including_tax instead. in /usr/www/users/naakogqyhs/wp-includes/functions.php on line 5379
Or split into 4x interest-free
payments Learn more
Clear
SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Kleur

Swart, Wit

Shopping Cart