Safari

R695.00

Soos gesien op Boer Soek ‘n Vrou pronk die beeldskone Marciel Hopkins vanjaar in ‘n eksklusiewe bloes wat ons spesiaal vir haar ontwerp het.

Die mees inspirerende styl vir Naak, is die herlweing van die jare tagtig se pofmoue en skouers wat ons in hierdie ontwerp geïnkorporeer het.

 

Die ‘vintage’ boordjie met die skerp gepunte-styl skep ‘n statige voorkoms wat die bloes perfek maak vir enige geleentheid.

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

Clear
SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Kleur

Olyfgroen, Swart, Wit

Shopping Cart