| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas |
|---|
Verlief
R1,095.00
Eksklusief aan Naak en vervaardig deur een van Suid-Afrika se top bruidsdrag ontwerpers, Nicole Hannah stel ons graag ons nuutste ontwerpersromp bekend: Verlief
Agt lae van tulle gee hierdie romp ‘n absolute sprokie-gevoel!
Die verskillende lengtes van die plooitjie op die romp strek nie net visueel die figuur nie, maar beklemtoon ook die sagtheid van die romp.
Ons is verlief of hierdie ontwerp wat nét genoeg volume bied om deel te vorm van jou daaglikse kleredrag, maar ook genoeg trefkrag het vir ‘n glansgeleentheid.
Die deursigtige vuil pienk insetsel verleen ’n tikkie drama aan ’n elegante styl terwyl die vol romp en lae van tulle die prentjie afrond.
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n
GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R365.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.
Related products
-
Klere
Die Swartborskraai
Rated 0 out of 5R745.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Prinses
Rated 0 out of 5R745.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Vriendin
Rated 0 out of 5R619.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Plain Jane
Rated 0 out of 5R980.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page


















Reviews
There are no reviews yet.