Die Naak Buustelyfie

R1,199.00

Eksklusief aan Naak en vervaardig deur een van Suid-Afrika se top bruidsdrag ontwerpers, Nicole Hannah stel ons graag ons nuutste ontwerp bekend: Die Naak Buustelyfie

Die betowerende ontwerp skep nie net ‘n dramatiese voorkoms nie, maar gee ook ‘n nostalgiese en tydlose gevoel.

Die blom materiaal word ingevoer uit Madagaskar en die 100% katoen sorg vir ‘n pofmoutjie met net genoeg volume vir dié styl

Die Buustelyfie, geïnspireër uit die oudedoos neem ‘n rebelse wending vanaf die tradisionele buustelyfies uit die 16de eeu.

Die Resultaat, ‘n tydlose voorkoms wat uniek en eien aan Naak is.

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

Clear
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Naak Buustelyfie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart