, ,

Susara

R419.00

Geinspireer deur ons eie slagspreek: met liefde uit die oudedoos, bring Naak vir jou ‘n kort-toppie uit die 50s.

Met hierdie ontwerp het ons gepoog om die toppie ‘n vintage voorkoms te gee en steeds ‘n relevante mode item te verskaf. Die fundamentele kenmerke van die vyftigerjare-mode is beslis die halternek en die unieke neklyn, ‘n tendens wat beslis weerspieël word op Susara.

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

Grootte

Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Nommerpas

Shopping Cart