Grootte | Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L) |
---|
Die ’Pretty Woman’ Pakkie
R1,299.00
Dié ikoniese pakkie, geinspireër deur die 90s film, Pretty Woman is ‘n tydlose item, perfek vir beide lente en somer.
Die klassieke polka-kol trend het ‘n moderne kinkel gekry met die modieuse pret-pakkie styl wat dit heel moontlik ook een van die mees gemaklikste pakkies in jou kas sal maak.
Die pakkie word uit ‘n bruin growwe satyn lap gemaak waarop ons die kolle-motief laat druk het.
Die knopies word met die hand oorgetrek om die pakkie perfek af te rond.
*Belt uitgesluit



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.