Raponsie

R549.00

Die eksklusiewe ontwerp is gemaak uit 100% katoen wat ons uit Madagaskar ingevoer het.

Die pastelkleurige en delikate bloesie is verstelbaar beide by die moutjies asook die middel.

Raponsie word afgerond met anglaise waardeur ‘n ligblou satyn geryg word.

Die bloesie sal jou beslis soos ‘n prinses laat lyk en voel!

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

Clear
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Raponsie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart