, ,

Die Marciel Bloes

R695.00

‘n Reisiger, ‘n dromer, ‘n romantikus

Hierdie is al die dinge wat ek is

Ek glo in liefde, ek voel die leed

ek dra my vreugde in elke kleed

Heel my wonde, dra my las

Bederf my met ‘n klerkas

Soen my in die donker, soen my in die lig

Patrone, weelde, blomme en teksture is waarheen ek vlug

Vind my waar dit stil is, vind my met ‘n glas wyn

Vind my by Naak, aanlyn

-Susara van Zijl

 

Met liefde uit die oudedoos, bring Naak weereens vir jou ‘n tydlose item.

Geïnspireer deur die 70’s, skep die dramatiese skerp punt kraag nie net ‘n statige voorkoms nie, maar ook ‘n vintage een.

Die bloes is beskikbaar in swart, wit en olyf.

*swart strukkie nie ingesluit

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

SKU: N/A Categories: , ,

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R231.67 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Kleur

Olyfgroen, Swart, Wit

Shopping Cart