| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas |
|---|
Peonie Pienk T-hemp
R678.00
Ons Peonie Pienk Kunswerk is digitaal verwerk waarna dit op die gekose materiaal gedruk word. Hierdie kunswerk word regdeur die reeks herhaal en word ook gesien op beide die Peonie Pienk Vellies, Bloes asook die Handsak.
Die unieke boks-top ontwerp is gemaklik en veelsydig. Stilleer die hempie by ‘n denim broek deur die dag en ons verlief romp vir ‘n spesiale geleentheid.
Die knopies agter sorg vir ‘n algehele vintage voorkoms wat jou tydlose styl sal bevorder vir beide winter en somer.
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n
GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R226.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.













Reviews
There are no reviews yet.