Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas |
---|---|
Kleur | Blom Motief, Swart, Wit |
Peonie Pienk Bloes
R1,099.00
Ons Peonie Pienk Kunswerk is digitaal verwerk waarna dit op die gekose materiaal gedruk word. Hierdie kunswerk word regdeur die reeks herhaal en word ook gesien op beide die Peonie Pienk Vellies asook die handsak.
Die eksklusiewe oopknoop bloes is ontwerp met inryg moutjies en ‘n strik aan beide kante vir ‘n tydloos, tog romantiese voorkoms.
Die bloes word afgerond met die mooiste knopies waarop ons handelsmerk ingegraveer word.
Ons ontwerpersdrag word op standaard groottes handgemaak, so bly gerus by jou normale grootte.
-Bloes kan ook in wit / swart bestel word.
-Die kledingstuk word handgemaak en plaaslik vervaardig. Dit word nie in ‘n massa produksielyn vervaardig of ingevoer nie, so produksie van die item mag tot en met 2 weke neem.
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Hierdie ontwerp is beskikbaar in Baie Klein tot Bietjie grootter: XS – XXL
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n
GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
Reviews
There are no reviews yet.