| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas |
|---|
Die Naak Bloes
R749.00
Die pofmou bloes met uitklok moutjies is enig in haar soort.
Naak se handgeverfde blom motief word digitaal verwerk waarna dit op ‘n katoen linne afgedruk word.
Die einste blom motief word in die reeks herhaal, so dra gerus die bypassende Naak Reënjas, Die Naak Rok of die Naak Maansak hierby.
Die bloes word afgerond met die mooiste knopies waarop ‘Naak’ ingegraveer word.
Hierdie ontwerp is beskikbaar in Baie Klein tot Bietjie grootter: XS – XXL
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n
GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
-Die kledingstuk word handgemaak en plaaslik vervaardig. Dit word nie in ‘n massa produksielyn vervaardig of ingevoer nie, so produksie van die item mag tot en met 3 weke neem.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R249.67 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.
Related products
-
Klere
Die Dromer
R695.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Droomverlore & Verlief
Die Reisiger
R449.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Naak Lyfpakkie
R918.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Droomverlore & Verlief
Die Witborskraai
R845.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page



















Reviews
There are no reviews yet.