Die Vriendin

R619.00

Die Vriendin is natuurlik ‘n ou gunsteling, en die mees betroubare nommertjie, want sy pas by alles in jou kas!

Die boks-top ontwerp is gemaklik, mooi, en uniek. Verstaan jy nou hoekom ons haar ‘Die Vriendin’ noem?

Die knopies agter sorg vir ‘n algehele vintage voorkoms wat jou tydlose styl sal bevorder vir beide winter en somer.

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

Deprecated: Function WC_Product::get_price_including_tax is deprecated since version 3.0! Use wc_get_price_including_tax instead. in /usr/www/users/naakogqyhs/wp-includes/functions.php on line 5379
Or split into 4x interest-free
payments Learn more
Clear
SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Shopping Cart