Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas |
---|
Racheltjie De Beer se Buustelyfie
R990.00
Wees die heldin in jou eie storie met ons mooiste buustelyfie nóg!
Die Buustelyfie, geïnspireër uit die oudedoos neem ‘n rebelse wending vanaf die tradisionele buustelyfies uit die 16de eeu.
Die betowerende ontwerp skep nie net ‘n dramatiese voorkoms nie, maar gee ook ‘n nostalgiese en tydlose gevoel.
Ons eksklusiewe blom-motief word vanaf ‘n kunswerk digitaal verwerk, waarna dit op ‘n dowwe satyn gedruk word.
-Die resultaat, ‘n tydlose voorkoms wat uniek en eien aan Naak is.
-Die Buustelyfie word plaaslik vervaardig en handgemaak met liefde
-Kies die Payflex opsie indien jy hierdie produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
Related products
-
Droomverlore & Verlief
Die Bloes
Rated 0 out of 5R779.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Dromer
Rated 0 out of 5R695.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Boeremeisie
Rated 0 out of 5R1,199.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Plain Jane
Rated 0 out of 5R980.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page