,

Omkeerbare Oefenbroek

R975.00

Die omkeerbare broek is die perfekte toevoeging tot jou oefen of alledaagse ontspanningsdrag.

Die broek kan beide kante toe gedra word: In die Naak kunswerk of die Ballerina kunswerk.

Ons het diè twee gunsteling kunswerke digitaal verwerk waarna dit op poliuretaan-stof gedruk is. Die vogafvoerende materiaal absorbeer water/sweet wat help om jou koel en droog te hou tydens selfs die intensste oefeninge, terwyl die stylvolle ontwerp se strategiese panele jou liggaamsbou komplimenteer.

Die beeldbou broek versag die voorkoms van enige ongewenste tekstuur is ook ongelooflik gemaklik en prakties vir enige oefening of alledaagste uitstappies.

Versterk jou selfvetroue en ervaar die gemak wat jy verdien in die veelsydige Naak Oefenbroek.

 

-Produksietydperk mag tot en met 2 weke neem.

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

-Beskikbaar in groottes SS-XXL

SKU: N/A Categories: ,

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R325.00 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Omkeerbare Oefenbroek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart