, ,

Die Linne Strikrok

R990.00

Strikvraag…

Hoe verSTRIKlik mooi is hieirdie rokkie?

Ons het die gestruktueerde silhoeët en snit spesiaal só ontwerp dat dit elke verskillende tipe liggaamsbou komplimenteer.

Die rokkie word uit roomkleuringe linne gemaak en word afgerond met ‘n pragtige groot strik.

Ons kan hierdie rok vir jou in ‘n ander kleur maak op versoek.

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

Or split into 4x interest-free payments Learn more
SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Linne Strikrok”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart