Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), En nog 'n bietjie (XXXL) |
---|
Die Naak Reënjas
R1,399.00
Die waterdigte reenjas beskerm jou teen winterweertoestande in styl!
Ons kenmerkende Naak kunswerk word op ‘n sintetiese nylon gedruk waarna die materiaal gerubbriseer word om dit waterdig te kry.
Die baadjie is volledig gevoer aan die binnekant met 2 groot sakke aan die beide sye.
Die modieuse reenjas is lig, maar warm en gemaklik.
-Die Naak Reenjas is beskikbaar in groottes XS-XXXL
-Kies die Payflex opsie indien jy die reenjas wil afbetaal, rentevry.
-Produksie neem 2 weke
payments Learn more



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.
Reviews
There are no reviews yet.