, ,

Tydloos

R1,199.00

Ons is verlief of hierdie ontwerp wat nét genoeg volume bied om deel te vorm van jou daaglikse kleredrag, maar ook genoeg trefkrag het vir ‘n glansgeleentheid.

Laastens word die tydlose romp afgerond met 10 pragtige knopies waarop ons handelmerk ingegraveer is.

Die breedte van die middellyfband komplimenteer enige liggaamsbou en dra by tot ‘n verslankte voorkoms.

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tydloos”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart