, ,

Sara die Seiler

R1,799.00

Gooi anker by ons aanlyn-winkel, want Kaptein Sara span die seile na somer!

Drie lae roomkleurige linne slep ‘n romantiese voorkoms en ‘n ligte, speelse gevoel, soos die seile van ‘n skip wat in die wind wapper.

Die rompie asook die neklyn word met ‘n duursame kant afgerond terwyl die silhoeët van die unieke ontwerp ‘n verslankte voorkoms bied.

-Die rompie word plaaslik vervaardig met omsigtige aandag en handgemaak met liefde…met liefde uit die oudedoos

– Kies die Payflex opsie indien jy hierdie produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

-Produksie Tydperk mag tot en met 3 weke neem.

.

Or split into 4x interest-free payments Learn more
SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sara die Seiler”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart