Die Buurvrou

R779.00

Jy gaan die mooiste buurvrou in die dorp wees in hierdie hoë middellyf kortbroek en gaan beslis jou buurman se kop laat draai.

Met hierdie ontwerp het ons ‘n ou tendens genaboots om ‘n vintage styl navore te bring en terselfdetyd jou figuur te bevoordeel.

‘n Geruigdee broek soos hierdie skep die illusie van ‘n slanker middel.

Die snit is ook gepas vir ‘die voller figuur’ omrede hierdie broekie jou heupies kleiner laat vertoon en jou magie wegsteek.

 

Die Buurvrou word uit ‘n ontwerperslap gemaak wat vanuit Engeland ingevoer word, wat beteken jy sal nie sommer nòg so ‘n buurvroutjie raak loop nie.

Die broekie het ‘n rek in agter wat sorg vir speling op die maat-grootte asook ‘n band waarmee jy mooi strik kan bind.

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

 

Clear
SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Shopping Cart