Grootte | Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L) |
---|
Klere, Ontwerpersdrag, Prettig op die Plaas
Die Plain Jane
R980.00
Plain Jane, hart klein, wat bly op ‘n plaas op Matjiesfontein.
Sy ry trein, koop aanlyn, enige plek met sein.
Die Plain Jane is tydloos, gemaklik en met haar pragtige roes bruin kleur pas sy by enige iets in jou kas die winter!
Die bloes word uit katoen gemaak, en die ontwerp sluit natuurlik ons ‘signature’ pof moutjies ook in.
Die moutjies en die elmboog area is dmv ‘n ‘shirring’ tegniek afgerond vir ‘n totale unieke en gedetaileerde voorkoms.
Bekendes soos LEAH en ander deelnemers op Boer soek ‘n Vrou 2019 was gewaar in die nommertjie, dit wys jou net, daar is ‘n plain jane in almal van ons.
SKU: N/A
Categories: Klere, Ontwerpersdrag, Prettig op die Plaas
Related products
-
Droomverlore & Verlief
Die Naak Lyfpakkie
Rated 0 out of 5R918.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Swartborskraai
Rated 0 out of 5R745.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Boeremeisie
Rated 0 out of 5R1,199.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Vriendin
Rated 0 out of 5R619.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page