, ,

OmKANT gevang

R990.00

Een van die kragtigste ontwerpe aanboord die mode-skip is hierdie bloes met haar twee treffende moutjies. Drie lae kant skep die romantiese voorkoms.

Die toppie word agter afgerond met ingerygde rek (shirring metode) om sodoende enige liggaamsgrootte perfek te pas en speling op die maat grootte te gee.

Die hempie word nie in ‘n massa produksielyn vervaardig nie, maar word handgemaak met liefde

Met liefde uit die oudedoos

-Produksie Tydperk mag +- 2 weke neem

-Kies die Payflex opsie indien jy hierdie produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

Or split into 4x interest-free payments Learn more
SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “OmKANT gevang”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart