Sale!
, ,

Naak Linne Rompie

Original price was: R749.00.Current price is: R649.00.

Drie lae roomkleurige linne skep hierdie romantiese voorkoms, so seil saam na somer in die stylvolle linne rompie!

Die rompie het ‘n elastiese middellyf met ‘n ritsluier agter en word afgerond met twee valle om die middel vir ‘n slanker voorkoms. Die styl van die ontwerp en die lengte van die rompie komplimenteer die figuur visueel en is gepas vir enige lyf grootte en tiepe.

Dra Die Naak Linne Rompie by die Buustelyfie om die algehele voorkoms kry.

-Produksie Tydperk mag +- 2 weke neem

-Die rompie word plaaslik vervaardig en handgemaak met liefde…met liefde uit die oudedoos

– Kies die Payflex opsie indien jy hierdie produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

SKU: N/A Categories: , ,

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R216.34 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Naak Linne Rompie”
Shopping Cart