Die Naak Rompie

R979.00

Drie lae katoen skep hierdie romantiese voorkoms en ons kenmerkende blompatroon floreer in hierdie ontwerp, ‘n moet-hê item hierdie somer.

Hierdie eksklusiewe rompie het ‘n elastiese middellyf met ‘n ritsluier agter.

Laastens word die rompie afgerond met geborduurde kant-insetsels.

Die styl van die ontwerp en die lengte van die rompie komplimenteer die figuur visueel.

 

Deprecated: Function WC_Product::get_price_including_tax is deprecated since version 3.0! Use wc_get_price_including_tax instead. in /usr/www/users/naakogqyhs/wp-includes/functions.php on line 5379
Or split into 4x interest-free
payments Learn more
Clear
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Naak Rompie”

Your email address will not be published.

Shopping Cart