Katryn

R679.00

Ons trotseer onself op die eksklusiwiteit wat Naak na die tafel toe bring, veral in ‘n aanlyn wêreld soos vandag en daarom is ons so ongelooflik trots op die ontwerp, juis omdat dit so uniek en eien aan Naak is.

 

Die langmou bloes word uit ‘n ligte scuba materiaal gemaak. Die boordjies en kragie word deur plooitjies afgerond vir die mooiste detail en laastens kry Ketryn ‘n velveet strukkie om die nek.

Hierdie pofmou-styl met die geplooide effek op beide die skouers dra by tot die effek van esktra volume en struktuur terwyl die vertikale lyne die figuur visueel strek en meer vleiend maak.

Deprecated: Function WC_Product::get_price_including_tax is deprecated since version 3.0! Use wc_get_price_including_tax instead. in /usr/www/users/naakogqyhs/wp-includes/functions.php on line 5379
Or split into 4x interest-free
payments Learn more
Clear
SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Shopping Cart