| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL) |
|---|
Die Naak Rompie
R549.00
Drie lae katoen skep hierdie romantiese voorkoms en ons kenmerkende blom-motief floreer in hierdie ontwerp, ‘n moet-hê item hierdie somer.
Ons eksklusiewe blom motief is vanaf ‘n kunswerk digitaal verwerk, waarna dit op katoen gedruk word.
Die rompie het ‘n elastiese middellyf met ‘n ritsluier agter en word afgerond met geborduurde kant-insetsels.
Die styl van die ontwerp en die lengte van die rompie komplimenteer die figuur visueel en is gepas vir enige lyf grootte en tiepe.
Dra Die Naak Rompie by die Buustelyfie om die algehele voorkoms te skep.
-Produksie Tydperk mag +- 2 weke neem
-Die rompie word plaaslik vervaardig en handgemaak met liefde…met liefde uit die oudedoos
– Kies die Payflex opsie indien jy hierdie produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R183.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.
Related products
-
Klere
Die Naak Lyfpakkie
R918.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Droomverlore & Verlief
Bettie se Bloesie
R645.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Droomverlore & Verlief
Die Bloes
R779.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page














Reviews
There are no reviews yet.