| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas |
|---|
Hanna se Halternek
R519.00
Sarie Marais weet, die kuns om klassiek en modern te meng, lê in die kontras.
Hierdie dramatiese bloes met deurskynende insetsels skep nie net ‘n treffende voorkoms nie, maar ook ‘n klassieke een.
Die kraag
Die swart bloes word uit ‘n duursame rek katoen gemaak en die boonste geplooide kragie, in tulle.
Laastens word die bloes afgerond met ‘n fyn tulle randjie wat deur middel van rygplooitjies sorg vir die mooiste detail.
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n
GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
Hoe is sy gemaak?
Die kraag van die bloes word heel eerste gemaak. Die tulle gedeelte van die kragie word met rygsteke op die perfte wydte geplooi en tussen die katoen kraag panele vas gestik en dan na buite gedraai. Die kragie word agter met ‘n mooi knopie afgerond.
Die volgende stap is om die bogenoemde gedeelte in die nek holte in te pas. Om dit te doen word die skouer nate vasgestik en die nekholte met die hand ingeryg totdat dit perfek in mekaar pas. Daarna word dit versigtig in plek vasgestik.
Sodra die lyfie se bors pylnate en snynate netjies vasgestik is, word dit aan die boonste tulle gedeelte vasgewerk.
Die fyn tulle randjie word dmv ryplooitjies op die snylyn perfek vasgewerk.
Laastens word die hempie onder omgesoom.
Ons maak dit met liefde
#metliefdeuitdieoudedoos
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R173.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
Related products
-
Droomverlore & Verlief
Die Bloes
R779.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Katryn
R945.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Droomverlore & Verlief
Die ’Pretty Woman’ Pakkie
R2,499.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Naak Lyfpakkie
R918.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page








