| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL) |
|---|
Die Uitruilstudent
R1,899.00
Naak Internasionaal stel bekend: Naak in Parys
Vanuit Parys tot in Stellenbosch, bring Die Uitruilstudent pure vreugde!
Die Pragstuk is perfek vir jou volgende reis na ‘n droomverlore stad, jou volgende glansgeleentheid of troue.
Ons is verlief op die ontwerp van die wikkelrok, wat reg rondom jou liggaam vou en sodoende enige liggaamsbou of grootte perfek pas.
Die struktuur van die pofmoue skep nét genoeg volume om deel te vorm van jou daaglikse kleredrag, maar bied ook genoeg trefkrag vir ‘n glansgeleentheid.
Laastens word die rok word afgerond met ‘n geplooide val aan die onderkant.
Die materiaal word plaaslik vervaardig en die produk word handgemaak.
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
-Ons kunswerk word digitaal verwerk waarvan dit op materiaal gedruk word.
-Die rok word plaaslik vervaardig en handgemaak.
-Produksietydperk 3 weke
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
VOORAF BESTELLINGS NOU OOP! – Produksietydperk 4 weke
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R633.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.










Reviews
There are no reviews yet.