Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas |
---|---|
Kleur | Ligblou, Swart, Bruin, Ligpienk, Mint |
Droomverlore & Verlief, Klere, Nuut op Naak, Ontwerpersdrag
Die Skrywer
R1,499.00
Verdwaal in jou eie harts-verhaal in agt lae van tulle! Die verskillende lengtes van die plooitjies op die romp strek nie net visueel die figuur nie, maar beklemtoon ook die sagte, elegante voorkoms van die romp. Ons is verlief of hierdie ontwerp wat nét genoeg volume bied om deel te vorm van jou daaglikse kleredrag, maar ook genoeg trefkrag het vir ‘n glansgeleentheid. Bestel die romp in jou groottes deur gebruik te maak van die gratis nommerpas opsie.
Indien jy ‘n ontwerpersromp wil hê wat meer formeel is, verwys ons jou graag na die Naak Ontwerpersromp wat ons ook in hierdie kleur maak.
-Kies die Payflex opsie indien jy hierdie produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
SKU: N/A
Categories: Droomverlore & Verlief, Klere, Nuut op Naak, Ontwerpersdrag
Related products
-
Droomverlore & Verlief
Die Koningin
Rated 0 out of 5R998.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Vriendin
Rated 0 out of 5R619.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Swartborskraai
Rated 0 out of 5R745.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Boeremeisie
Rated 0 out of 5R1,199.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page