Patrys

R519.00

Die mees inspirerende styl vir Naak, is die herlewing van die jare tagtig se pofmoue en skouers wat ons in hierdie ontwerp geïnkorporeer het.

Gebruik die dramatiese pof moutjies en die kontras tussen die wit en swart lyne om jou uitrusting nie net ‘n vintage voorkoms te gee nie, maar ook ‘n treffende een!

Die klassieke kontras wat op die boordjie herhaal word inspireër jou om die bloes ook onder ‘n truitjie aan te trek of saam met die swart fluweel strikkie vir ‘n statige voorkoms.

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

 

Deprecated: Function WC_Product::get_price_including_tax is deprecated since version 3.0! Use wc_get_price_including_tax instead. in /usr/www/users/naakogqyhs/wp-includes/functions.php on line 5379
Or split into 4x interest-free
payments Learn more
Clear
SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Kleur

Swart, Wit, Wit (met swart omhulsel)

Shopping Cart