| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas |
|---|---|
| Kleur | Room met Swart Omhulsel, Swart met Room Omhulsel |
Alberta Annemarie
R1,095.00
Wees die hoofrolspeler in jou eie klassieke rolprent, in die unieke, elegante Alberta Annemarie.
Vanuit die oudedoos tot nou bring ons vir jou die unieke ontwerp, enig in haar soort.
Die klassieke kontras op die boordjie en kragie gee die uitrusting nie net ‘n vintage voorkoms nie, maar ook ‘n treffende een.
Die bolyfie word met boning gestruktueer en word agter met ‘n vestelbare lintjie vasgemaak om ten einde die perfekte pas te verseker.
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R365.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
Related products
-
Klere
Die Boordjie Bloes
R480.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Vriendin
R619.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Safari
R695.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
















