| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas |
|---|---|
| Kleur | Ligblou, Swart, Bruin, Ligpienk, Mint |
Die Danser
R1,499.00
Elke draai en plooi van die tulle rompe bring ‘n nuwe dimensie van beweging en drama na vore, soos ‘n dans van lig en skaduwee.
Dans jou hart uit in agt lae van tulle! Die verskillende lengtes van die plooitjies op die romp strek nie net visueel die figuur nie, maar beklemtoon ook die sagte, elegante voorkoms van die romp. Ons is verlief of hierdie ontwerp wat nét genoeg volume bied om deel te vorm van jou daaglikse kleredrag, maar ook genoeg trefkrag het vir ‘n glansgeleentheid. Bestel die romp in jou groottes deur gebruik te maak van die gratis nommerpas opsie.
Indien jy ‘n ontwerpersromp wil hê wat meer formeel is, verwys ons jou graag na die Naak Ontwerpersromp wat ons ook in hierdie kleur maak.
-Produksietydperk = 2-3 weke
-Kies die Payflex opsie indien jy hierdie produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R499.67 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
Related products
-
Uncategorized
Ballerina Baadjie
Rated 0 out of 5R1,399.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Uncategorized
Die Koningin
Rated 0 out of 5R998.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Uncategorized
Ballerina Barbie
Rated 0 out of 5R650.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Uncategorized
Sarie se Winterbloes
Rated 0 out of 5R719.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page







