, ,

Bettie se Bloesie

R645.00

Bettie se bloesie is een van ons mees romantiese ontwerpe hierdie seisoen.

Hierdie peplum-styl en inryg-metode is ‘n vleiende keuse vir enige liggaamsbou. Dit beklemtoon jou middel en laat jou dus kleiner vertoon, juis oor die fokus nie op jou kurwes geplaas word nie.

Die blom druk patroon word afgerond met ‘n tikkie anglaise om daardie romantiese steeds tydlose voorkoms te skep.

Bettie se Bloesie is is perfek vir beide somer en winter en kan gelukkig met enigiets gekombineer word.

Die ontwerp is taamlik divers in terme van speling op die maat groottes en word agter ingeryg met ‘n rek ter understeering van verskillende bors groottes en gemak.

 

 

Hoe is sy gemaak?

Al 6 knopies se materiaal word individueel uitgesny en met die hand oorgetrek.

Die hempie bestaan uit 10 panele wat met die hand uitgeknip, plat gestryk en handgestik word.

Na elke naat gestik is, word die panele plat gestryk om dus die alghele kwaliteit en binding van die kledingstuk te verhoog tot op standaard.

Die gedeelte om die borsmaat word op presiese mates ingeryg sodat dit perfek plooi, daarna word die slopie op die sny lyn gelê waarop hulle ‘n bo-stiksel (top stiching) toepas.

Die toutjie word sorgvuldig en met baie geduld deur die slopie geryg en agter word daar ‘n fyn rek in plek gestik vir gemak en speling op die maat grootte.

Die kant paneeltjie word afgerond met ‘n gefatsoeneerde belegsel (facing) metode.

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R215.00 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L)

Shopping Cart