, ,

Die Naak Rok

R1,799.00

Die Naak se handgeverfde blom motief word op ‘n katoen linne afgedruk waarna die rok handgemaak word.

Die mees inspireërende styl vir Naak is die herlewing vna die jare tagtig se pofmoue.

Die treffende silhoëet skep ‘n dramatiese voorkoms en die uitklok moutjie rond die styl perfek af.

Die breedte van die middellyfband komplimenteer enige liggaamsbou en dra by tot ‘n verslankte voorkoms.

Ons is verlief of hierdie ontwerp van die romp wat nét genoeg volume bied om deel te vorm van jou daaglikse kleredrag, maar ook genoeg trefkrag het vir ‘n glansgeleentheid.

Laastens word die Naak rok afgerond met pragtige knopies waarop ons handelmerk ingegraveer is.

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

Or split into 4x interest-free payments Learn more
SKU: N/A Categories: , ,
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Naak Rok”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart