, ,

Die Bloes

R779.00

Die Bloes is spesiaal ontwerp vir die #naakvrou wat graag van ‘n unieke voorkoms hou.

Nie net word die hempie met die hand gemaak nie, maar word selfs gevoer aan die binnekant vir ‘n gestruktueerde voorkoms. Die Bloes word afgerond met geborduurde anglaise en ‘n egte satyn strIk.

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

 

Hoe is sy gemaak:

Die gestruktueerde voorkoms van die bloes bestaan uit 3 dele: katoen aan die binnekant, geborduurde anglaise aan die buitekant en ‘n egte satyn strik agter.

Om die gestruktueerde voorkoms te bewerkstellig word die patrooneenhede 3 keer uitgenkip: een keer uit vileen, dan uit katoen, en laastens uit anlgaise.

Elke patroon paneel word met die hand gestryk sodat die tussenbelegsel en katoen een word. (Tussenbelegsel is die bykomende versterking wat tussen die anlgaise en katoen kom. Dit word gebruik om ‘n kledingstuk getailleerd te laat lyk.)

Daarna word die anglaise bo oor die kledingstuk vasgestik.

Deur ‘n spesiale tegniek word die kledingstuk so gefatsoneer dat dit soos snyerswerk perfek aan die liggaam pas.

Die doel van die plooie is om volheid in ‘n kledingstuk te verwerk. Twee rye inrygstiksels word vas gesteek en namate die grootte van die plooitjies word die onderste garing van albei punte af in getrek om die perfekte rygplooitjies te vorm.

 

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R259.67 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Shopping Cart