| Grootte | Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L) |
|---|
Die Reisiger
R449.00
Sy is Reisiger.
Sy volg haar hart, rebelleer teen die hede en verloor beheer,
gewilliglik.
Sy volg die onbekende waar vreemdelinge haar verstaan,
waar sy verdwaal en tog dans in die strate,
waar sy die kleure, geure en teksture inasem terwyl die wêreld onder haar voete verbyjaag,
waar sy haarself vind,
daar waar sy anker vind.
Hierdie outydse ontwerp neem ’n rebelse wending met die deursigtige tulle materiaal as fokus punt.
Drie lemmetjie groen lae tulle skep die opvallende bloes en word afgerond met ‘n borslappie, geplooide kragie en uitklok moutjies.
Die lemmetjie groen kleurige valletjies skep ‘n romantiese tog tydlose voorkoms wat perfek is vir enige seisoen.
Die bloesie kan ook met ‘n langmou hempie onderaan, gedra word.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R149.67 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?







