Frieda se Frilletjie Bloes

R529.00

Eksklusief aan Naak, die ontwerpers bloes is een van ons mees unieke ontwerpe vir hirdie somer.

Die frilletjie rondom die neklyn skep ‘n romantiese voorkoms, terwyl die vertikale soompies jou figuur visueel strek en verslank.

Die bloes word uit ‘n wit katoen gemaak en is beskikbaar is beide wit en swart.

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

Clear
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL)

Kleur

Swart, Wit

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Frieda se Frilletjie Bloes”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart