, ,

Skoonma

R695.00

Ons almal hou nie altyd van ons Skoonma nie, maar in hierdie geVALLETJIE sal jy mal wees oor haar!

Die bloes word handgemaak en was ontwerp met liefde uit die oudedoos.

Die outydse boordjie word met die hand geplooi en vasgewerk en dieselfde detail word herhaal op die moutjies. 

Naak se ikonies pofmoutjies skep ‘n vintage voorkoms met net genoeg pof sodat jy dit by enigeiets kan dra.

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

SKU: N/A Categories: , ,

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R231.67 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Kleur

Swart, Wit

Shopping Cart