, ,

Ontwerpersromp

R1,999.00

LET DAAROP: Naak bied twee verskillende ontwerpe wanneer dit by ons ‘Tulle Rompe’ kom.

Ons bekende Droomverlore & Verlief rompe wat al vir generasies deel is van ons reeks is steeds beskikbaar in kleure: pienk, ligblou, mint en bruin.

Die bogenoemde rompies is geskik vir jou alledaagse drag asook enige glansgeleentheid.

Ons NUUTSTE toevoeging tot hierdie reeks is dié ONTWERPERSROMP.

Dié romp bied meer volume as ons ander romp-ontwerpe en is meer geskik vir ‘n glansgeleentheid of troue. 

Die romp word deur ontwerper Gretchen Zwiegers gemaak en is ook vir klein lyfies beskikbaar. (Loer gerus na die Naak Baba Romp)

 11 Lae Tulle gee die romp ‘n absolute sprokie-gevoel en sluit ook ons gratis-nommerpas opsie in. Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak. Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde, Met liefde uit die oudedoos

-Indien jy die Ontwerpersromp in ‘n ander klur wil bestel, stuur gerus jou versoek per e-pos deur na info@naakofficial.com

-Produksietydperk = 2-3 weke

-Kies die Payflex opsie indien jy hierdie produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R666.34 with PayJustNow.
Find out how...

HOW IT WORKS

PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.

Browse online or in-store and proceed to check-out

Choose PayJustNow as your payment method

Create your account and get an instant approval decision

Complete your transaction

WHAT YOU WILL NEED

BE OVER 18
YEARS OLD

BE AN SA
RESIDENT

HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD

HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS

0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.

WHY PAY ANY OTHER WAY?

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas

Kleur

Ligblou, Swart, Bruin, Ligpienk, Mint

Shopping Cart