| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), En nog 'n bietjie (XXXL) |
|---|
Die Naak Jas
R2,499.00
Plaaslik vervaardig en handgemaak met liefde, bring ons vir jou die nuutste toevoeging tot jou winter klerekas – Die Naak Jas.
Die jas word uit linne gemaak en is ten volle gevoer aan die binnekant.
Die jas het twee sakke en kan op 3 verskillende maniere gestyl word.
Ons eksklusiewe blom motief word op linne gedruk en selfs ook op die knopies vir ekstra detail.
Belê vandag in ‘n eksklusiewe klerekas.
Belê in Naak.
– Produksietydoerk 2 weke
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R833.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.































Reviews
There are no reviews yet.