| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas |
|---|
Antjie Krog Bloes
R1,099.00
Ons Antjie Krog kunswerk is digitaal verwerk waarna dit op die gekose materiaal gedruk word. Hierdie kunswerk word regdeur die reeks herhaal en word ook gesien op beide die Antjie Krog Vellies asook die handsak.
Die eksklusiewe oopknoop bloes is ontwerp met inryg moutjies en ‘n strik aan beide kante vir ‘n tydloos, tog romantiese voorkoms.
Die bloes word afgerond met die mooiste knopies waarop ons handelsmerk ingegraveer word.
Ons ontwerpersdrag word op standaard groottes handgemaak, so bly gerus by jou normale grootte.
-Bloes kan ook in wit / swart bestel word.
-Die kledingstuk word handgemaak en plaaslik vervaardig. Dit word nie in ‘n massa produksielyn vervaardig of ingevoer nie, so produksie van die item mag tot en met 2 weke neem.
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
Hierdie ontwerp is beskikbaar in Baie Klein tot Bietjie grootter: XS – XXL
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n
GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R366.34 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.

















Reviews
There are no reviews yet.