| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas |
|---|
Bruidsjapon
R950.00
Laat jou droomdag begin in sagtheid, styl en ’n tikkie nostalgie met ons Bruisjapon, ontwerp en plaaslik vervaardig deur Ann Lee Couture in Suid-Afrika.
Soos ’n sagte fluistering op jou vel, is die Bruisjapon ’n huldeblyk aan tydlose vroulikheid en romanse, perfek vir die bruid en haar strooimeisies.
Hierdie romantiese japon is gemaak van ligte katoen en gee net genoeg struktuur om die valletjies en frilletjies liggies te laat dans met elke beweging – ‘n speelse en tog elegante aanraking wat die neklyn laat lewe.
Dis die klein detail wat hier tel: ‘n fyn frilletjie, ‘n subtiele valletjie – en skielik voel jy weer soos ‘n meisiekind, dromend van liefde en sagte oomblikke.
Die Bruisjapon is beskikbaar in verskillende kleure op versoek.
En omdat geen twee liefdesverhaal dieselfde is nie, bied ons ’n gratis nommerpas-diens aan waar ons die japon op die bruid of haar strooimeisies se mates maak.
Elke steek dra ’n storie. Elke vou dra gevoel.
Met liefde gemaak. Met liefde gedra.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R316.67 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.
Related products
-
Droomverlore & Verlief
Die Witborskraai
Rated 0 out of 5R745.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Naak Lyfpakkie
Rated 0 out of 5R918.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Patrys
Rated 0 out of 5R649.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Droomverlore & Verlief
Bettie se Bloesie
Rated 0 out of 5R645.00 Voeg by trollie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page












Reviews
There are no reviews yet.