Additional information
| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas |
|---|
R1,095.00
Dagdromer Slaap Pakkie is ’n tydlose pakkie vir jou trou-oggend én vir elke dag daarna.
Gemaak van hoë-gehalte, ligte katoen, met ’n losvallende top en gemaklike kortbroek wat sag en natuurlik om die lyf val.
Ontwerp vir stilte, gemak en vroulikheid – of jy nou voorberei vir jou groot dag of net die stadige dae wil geniet.
• Maak gebruik van ons gratis nommerpas-opsie indien jy die pakkie volgens jou eie mates wil laat maak.
• Maak gebruik van Payflex / PayJustNow indien jy die pakkie verkies om af te betaal.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R365.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas |
|---|
You must be logged in to post a review.




Ek aanvaar al die koekies
Aanlyn aankope kan oorweldigend raak wanneer dit by mates kom, maar by
Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n
GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Naak is die enigste aanlyn-winkel in Suid Afrika wat vir jou klere maak volgens jou mates, sonder enige ekstra kostes.
Ons gee die koper die opsie om ‘n SS / S / M / L / XL te koop, maar dan bied ons ook ‘n GRATIS NOMMERPAS OPSIE wat beteken dat ons die item spesiaal volgens jou mates vir jou maak. Ons doen dit met liefde. Met liefde uit die oudedoos.
Hoe gaan ek te werk?
Jy vul jou mates op die produkbladsy in waarna ons die kledingstuk se patroon volgens jou mates aanpas om te verseker dat die kledingstuk jou perfek gaan pas.
Ons doen dit met liefde
#metliefdeuitdieoudedoos
Reviews
There are no reviews yet.