Rolanda se Romp

R895.00

Rolanda se romp van tulle sal enigeiemand soos ‘n prinses laat voel!

Die semi-geplooide prinses-styl rok bestaan uit twee lae tulle wat uitklok en hierdie rok ‘n sprokie-gevoel gee!

 

Die satyn band om jou middel definieër nie net jou kurwes nie, maar komplementeer ook jou liggamsbou.

 

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n

GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

Deprecated: Function WC_Product::get_price_including_tax is deprecated since version 3.0! Use wc_get_price_including_tax instead. in /usr/www/users/naakogqyhs/wp-includes/functions.php on line 5379
Or split into 4x interest-free
payments Learn more
Clear
Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nommerpas

Shopping Cart