, , ,

Racheltjie De Beer se Bloes

R990.00

Wees die heldin in jou eie storie en tof jou klerekas op met die mooiste Naak Bloes.

Die pofmou bloes met uitklok moutjies word uit katoen gemaak waarop ons unieke kunswerk gedruk word. Die bloes word afgerond met die mooiste knopies waarop ons handelsmerk se naam ‘Naak’ ingegraveer word.

-Die bloes is beskikbaar in groottes SS-XXL + Gratis Nommerpas

-Die bloes kan per versoek ook in enige ander kleur gemaak word.

By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n GRATIS NOMMERPAS OPSIE.

Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.

Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!

Ons doen dit met liefde

Met liefde uit die oudedoos

-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.

Grootte

Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas

Kleur

Blom Motief, Swart, Wit

Shopping Cart