| Grootte | Kleiner (SS), Klein (S), Gemiddeld (M), Groot (L), Grootter (XL), Nog bietjie grootter (XXL), Nommerpas |
|---|
Kateriena
R1,799.00
Vanuit uit Kateriena se kas bring ons vir jou ‘n tydlose rok, enig in haar soort.
Die sprokiesagtige ontwerp is gepas vir enige liggaamsbou of grootte en omvou jou met met die mooiste blom materiaal.
Die blom motief op die materiaal word geverf waarna dit digitaal verwerk word en op ‘n hoë gehalte katoen gedruk word.
Dié kunswerk word deur die res van ons reeks herhaal, so stilleer gerus die bypassende plakkie, tekkie of maansak daarby.
Ons is verlief op die ontwerp van die romp wat nét genoeg volume bied om deel te vorm van jou daaglikse kleredrag, maar ook genoeg trefkrag het vir ‘n glansgeleentheid.
Twee lae valle reg rondom die treffende moue bied ‘n dramatiese voorkoms sonder om oorweldigend te wees.
Laastens word die rok word afgerond met ‘n geplooide val aan die onderkant en deursigtige knopies waarop Naak gegraveer is.
Die rok is ontwerp vir enige liggaamsbou of grootte geskik te wees.
Die V-neklyn kan net so gedra word vir iemand met klein borste of alternatiewelik kan jy die buustelyfie onder aantrek vir meer ondersteuning.
Die rok het ‘n rek agter by die romp om te sorg vir ‘n bietjie speling op die maat groottes.
Hierdie ontwerp is beskikbaar in Baie Klein tot Bietjie grootter: XS – XXL
By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n
GRATIS NOMMERPAS OPSIE.
Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak.
Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas!
Ons doen dit met liefde
Met liefde uit die oudedoos
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
-Die kledingstuk word handgemaak en plaaslik vervaardig. Dit word nie in ‘n massa produksielyn vervaardig of ingevoer nie, so produksie van die item mag tot en met 3 weke neem.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R599.67 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?
You must be logged in to post a review.
Related products
-
Droomverlore & Verlief
Die Witborskraai
Rated 0 out of 5R745.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Romantikus
Rated 0 out of 5R557.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Skoonma
Rated 0 out of 5R695.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Klere
Die Prinses
Rated 0 out of 5R745.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
































Reviews
There are no reviews yet.