You must be logged in to post a review.
Kateriena se Maansak (egte leer)
R990.00
Met liefde uit die oudedoos, neem ons jou terug na die 90s met ons nuutste Maansakkies (soos die engelsman sal sê moonbag)
Die maansak is verstelbaar na enige grootte en kan ook oor jou bors gedra word.
Die eksklusiewe Naak blom-motief word regdeur die reeks herhaal, so stilleer gerus die Maansak by die bypassende item soos Kateriena se Tekkie, Vellie, Rok of Patrys.
Hoe is sy gemaak?
Ons blom motief word eers geverf, waarna die kunswerk digitaal verwerk word en op volgraan leer gedruk word.
Daarna word die Maansak se patroon uit die leer uitgeknip, gestik en afgerond.
Dit word plaaslik vervaardig en handgemaak met liefde.
Met liefde uit die oudedoos
-Maak gebruik van die Payflex opsie indien jy die produk in rentevry paaiemente wil afbetaal.
-Produksie van die item mag tot en met 2 weke neem.
Pay over 3 EQUAL zero-interest
instalments of R330.00 with PayJustNow.
Find out how...
HOW IT WORKS
PayJustNow allows you to pay for your purchase over 3 payments with 0% interest and no fees. Pay a third at checkout and you get your goods as if you have paid in full. The remaining two instalments are debited on your specified instalment date.
Browse online or in-store and proceed to check-out
Choose PayJustNow as your payment method
Create your account and get an instant approval decision
Complete your transaction
WHAT YOU WILL NEED
BE OVER 18
YEARS OLD
BE AN SA
RESIDENT
HAVE A DEBIT OR
CREDIT CARD
HAVE A VALID
EMAIL ADDRESS
0% INTEREST. 3 PAYMENTS. NO STRESS.
WHY PAY ANY OTHER WAY?














Reviews
There are no reviews yet.