Leer Brilhuisie

R499.00

Ons eksklusiewe brilhuisie is dié veilige spasie vir jou stylvolle bril.

Die Naak kunswerk is digitaal verwerk waarna ons dit op leer gedruk het.

Die egte leer houertjie word gevoer met spons aan die binnekant vir ekstra beskerming.

Dit skep ‘n veilige oppervlak vir die glasraam en verhoed enige slytasie. Selfs as jy perabuis die houer laat val, sal die bril binne-in beskerm bly teen krapmerke en skade.

Sit jou sonbril altyd in jou brilhouertjie terug wanneer jy dit nie dra nie, sodat jou sleutels en ander items in jou handsak nie die lense krap nie.

 

Or split into 4x interest-free payments Learn more
Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leer Brilhuisie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart