Naak Leer Beursie

R990.00

Die Naak Beursie is ‘n kunswerk, baie na aan die hart.

Ons gunsteling kunswerke is digitaal verwerk waarna dit op egte leer gedruk is.

Elke paneel is indiviudeel uitgknip waarna dit sorgvuldig vasgestik word.

Ten einde, ‘n unieke produk, tydloos en duursaam.

Die beursie bied ruimte vir 12 bankkaarte, kontant en selfs jou selfoon!

Mates: Breedte: 19.5cm | Hoogte (toe) 11cm

Die beursie word handgemaak met liefde

Met liefde uit die oudedoos

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Naak Leer Beursie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart